0
Your Cart
0
Your Cart

Pretoria Vyf mense, vyf dele van die stad. Die tweeling, Ben en Freya, is weeskinders en Freya glo dat hulle alles met mekaar deel. Ben word vermoor en Freya besef hy het geheime van sy eie gehad. Mnr. Oktober is n wewenaar-pa, n rugby-afrigter by die horskool en n passievolle Christen. Hy het egter n donker verlede wat hom net nie met rus wil laat nie. Die selfsnydende dwelmhandelaar, Slick, het tydens sy gewelddadige mentorskap by Mama Africa geleer dat vergelding en mag hand-aan-hand gaan. En die hardwerkende Nolwazi, n inspekteur by die Brooklyn-polisiekantoor, se ondersoek word deur n oorwerkte sisteem en korrupte kollegas ondermyn. Hoekom is Ben dood? Wie het hom vermoor? Sal geregtigheid sevier? En is vergelding die antwoord?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wrok”

Your email address will not be published. Required fields are marked *