0
Your Cart
0
Your Cart

In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Titels in die boekpak: Ek lees self 13 Rooi hen bak brood Ek lees self 14 Die drie rammetjies rof Ek lees self 15 Padda word kwaad Ek lees self 16 Muis red leeu se lewe Ek lees self 17 Die gans wat goue eiers kon l Ek lees self 18 Sprinkaan leer werk.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ek Lees Self – Bokspak 3”

Your email address will not be published. Required fields are marked *