0
Your Cart
0
Your Cart

Toe Dolfie wakkerword is dit nog pikdonker. Die maan skyn deur die venster. Dis n spesiale nag. Sewe, dink Dolfie. Uiteindelik is ek sewe jaar oud! Dan skrik hy. Skielik het hy hare regoor sy lyf! Sy hande en voete is nou pote. En hy het sowaar n stert! Hy is n weerwolf!

Hierdie reeks is perfek vir sterker lesers of as voorleesboek vir jonger kinders, dit kan vergelyk word met Kas vol monsters-reeks deur Jaco Jacobs wat ook grilstories oor, onder andere, weerwolwe bevat. Meer as 33 000 boeke is al in daardie reeks verkoop

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dolfie Weerwolfie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *