0
Your Cart
0
Your Cart

Lexi word deur ‘n monster gejag. ‘n Zombie… nee, ‘n zombie gekruis met ‘n tomboy. ‘n Zombelosh. Niemand glo haar nie, behalwe haar nuwe vriende by die trauma-sensitiewe skool waarheen sy moet gaan nadat hul familie tydens ‘n inbraak aangeval is. Saam met Zinzi, Taliep en Michael besluit Lexi: sy gaan die monster vang en uitvind wie daaragter sit. Sy is voorbereid en het ‘n rugsak vol wapens en planne. Maar onverwagte vriendskappe, onverwagte ontdekkings en onverwagte gevoelens laat haar bevraagteken wat sy gedink het sy weet. Wat is waar, en wat is net in haar kop? ‘n Unieke en spanningsvolle verhaal wat op ‘n empatiese en humoristiese wyse handel oor sensitiewe kwessies rondom trauma. Ren van Zyl se toetrede tot jeugfiksie is vars en vol trefkrag.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die monster in my melkskommel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *