0
Your Cart
0
Your Cart

In Die laaste geveg die sewende en laaste aflewering in Die kronieke van Narnia keer Jill en Eustace terug na Narnia om die magiese land te red van ondergang. Die slinkse aap Swendel het die donkie warboel verlei om hom met ‘n leeuvel te vermom en die diere en dwerge te laat glo hy is die ware Aslan.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Laaste Geveg”

Your email address will not be published. Required fields are marked *