Daar is min mense wat n storie soos Jan Spies kan vertel.
Die Antie met Die Pienk Rok en Ander Stories is n keur uit sy humoristiese vertellings in Pilatus tot molshoop, Poort deur die koue, Profeet met kondensmelk en Pille vir servette.
Maak opnuut kennis met onvergeetlike karakters soos Maans Maanse, sersant Jnie Louw en pater Hoeflies wat ietsie neem vir die koue in n poort naby Kenhardt, Orrelkosie wat n halwe dag neem om te verduidelik hoe om n pil in n hoender se keel af te kry, Hbakuk en sy blik kondensmelk en die veerlingverpleegstertjie wat n plan bedink om die oumense se valstande skoon te maak.
Die Antie met Die Pienk Rok en Ander Stories sluit vele gunstelinge in.
Reviews
There are no reviews yet.