DIAGNOSE: VERLIEF:
Maribelle, wat aan die verkeerde kant van die spoor grootgeword het, keer as n mediese dokter terug na Witklip en open n praktyk daar. Haar pad kruis met die ryk en gesiene Jordaans sn. Die drie Jordaan-mans is al drie byna prinse. Maar in sulke mans se lewe is daar altyd n ander meisie, of n eksmeisie. En dit is Maribelle se lot dat sy op die verkeerde prins verlief raak en al drie raak op haar verlief, of so lyk dit. Hoe kry n meisie die man van haar hart sonder om die ander twee broers seer te maak? En wat beteken mevrou Jordaan se veranderde houding jeens haar?
DIE NUWE AFRIGTER:

KERSIEBRUID:
Die man wat Reanie liefhet, het n verhouding met iemand anders. En anders as Reanie, het daardie vrou nie erg aan sy tweeling nie. Gaan die man dit nooit insien nie?
Reviews
There are no reviews yet.