Oeps, dit het weer gebeur: Kasterolix is ontvoer. Hierdie keer deur n wilde bende Gote. Asterix en Obelix moet inderhaas die grens na Germani oorsteek om hul geliefde drude te bevry.
Maar in die proses om Kasterolix te red, veroorsaak Asterix en Obelix n hele reeks bende-oorlo onder die Gote
Asterix en die Gote is die derde boek in die gewilde Asterix-reeks.
Reviews
There are no reviews yet.