0
Your Cart
0
Your Cart

Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank ‘n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens di omstrede gevegte.
In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self ‘n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid daar.
Propvol spanning, adrenalien, hoogdrama en onvergeetlike vertellings deur oud-Recces wat di ervarings eerstehands beleef het.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “1 Recce – Onsigbaarheid Is Ons Krag”

Your email address will not be published. Required fields are marked *