Hierdie hoogsgewilde Nederlandse reeks oor n jong seuntjie wat op sy sewende verjaarsdag n weerwolf word, is vir die eerste keer in Afrikaans vertaal! Kinders sal mal wees oor Dolfie en sy vriende se humoristiese avonture. n Opwindende reeks wat hope pret waarborg!
Dolfie Weerwolfie: Volmaan
Dolfie is saam met sy klasmaats op n skoolkamp. Hope pret en kattekwaad wag net om die draai
Een aand sit al die kinders om die kampvuur. Dis volmaan, en die onderwyser vertel n storie.
Skielik begin Dolfie kriewel. Hy is weer besig om wolf te word! Hy hardloop geskok in die bos in. Niemand mag weet wat hy is nie!
Maar Noura kom agter iets is fout en besluit om vir Dolfie te agtervolg
Reviews
There are no reviews yet.