Die Bullebakke wil steeds helde wees, maar hierdie keer bevind hulle hulself in n penarie. Hulle het met die verkeerde marmotjie gemors! Hoe gaan hulle uit n REGTE BULLEBAK se kloue ontsnap? As hulle net kan saamwerk en ophou om mekaar te wil probeer eet!
Boonop agtervolg n geheime ninja hulle …
Reviews
There are no reviews yet.