0
Your Cart
0
Your Cart

Olaf Grotentaf, die gevreesde leier van die Noormanne, ken geen vrees nie. Daarom wil by ‘n bangbroek leer wat vrees is, want hy dink dit laat ‘n mens vlieg. Hy en sy manne doen aan by die Galliese kus en ontvoer vir Spiekerix, Allamapstix se kleinneef. Hy moet hulle leer wat vrees is. Weer eens moet Asterix en Obelix inspring om hul hoofman se nefie te red.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Asterix En Die Noormanne”

Your email address will not be published. Required fields are marked *