0
Your Cart
0
Your Cart

Keur 17 is n versameling van drie verhale: Verwonde jare, Mre l ver en Die meisie van Klaradynstraat. In Verwonde jare stort Danil Pohl se wreld in duie n n nuusberig van n man wat met n silwergrys Mercedes n vrou se baba in n stootwaentjie doodgery en weggejaag het. n Motor presies soos Danil sn, en hy was boonop daardie middag in dieselfde omgewing waar die voorval plaasgevind het

In Mre l ver word die rykmansdogter Tania Erasmus se gemaksugtige wreld tot ommekeer gebring toe n vreemdeling onverwags by haar verlowingspartytjie opdaag. Sy leer n baie belangrike lewensles: dat ryk nie gelyk is aan beter nie.

In Die meisie van Klaradynstraat het prokureur Owen Kemp Elsa Brits van haar agterbuurtbestaan verlos, maar nie van haar probleme en pyn nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ena Murray Keur 17 Omnibus 3In1”

Your email address will not be published. Required fields are marked *