‘n Klein bloemlesing uit die Afrikaanse Christelike liedereskat vir kinders. Hier vind u kind sowel ou bekendes soos ‘Laat on skyn vir Jesus’ en ‘As Hy weer kom’ as nuwer gunstelinge soos ‘Stapsoldaatjie’. Dikwels besef ‘n mens eers later in jou lewe watter kosbare riglyne Christelike liedjies in jou wordingsjare gele het.
Reviews
There are no reviews yet.